Skip to product information

Leer my doen, Boek 9: Tippie by die Skool (Paperback)

Regular price R 75.00
Sale price R 75.00 Regular price R 75.00
Tax included.

Author: Jose Palmer, Reinette Lombard

ISBN: 9781776355532

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat ʼn aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur ʼn spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
READ MORE