Skip to product information

Leer my lees (V1 Grootboek 1): Hallo, Tippie!

Regular price R 190.00
Sale price R 190.00 Regular price R 190.00
Tax included.

Author: Jose Palmer, Reinette Lombard

ISBN: 9781776356522

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname. Die A3 formaat is ideaal om in die klas te gebruik.
READ MORE