Leer My Lees: Vlak 2 Grootboek 8: Tippie se kous (Paperback)
Regular price
R 160.00
Sale price
R 160.00
Regular price
R 160.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jose Palmer, Reinette Palmer
ISBN: 9781776356690
eer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos “eu”, “ie” en “ou” bekend. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speelspeel by die kind vas te lê.
Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname.

READ MORE