Skip to product information

Tippie kry nuwe toks (Vlak 5) Boek 14

Regular price R 60.00
Sale price R 60.00 Regular price
Tax included.

Author: Jose Palmer

Imprint: LAPA Publishers

Page Count: 20

ISBN: 9780637014663

DIE BOEKE Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees. Titels in Vlak 5: LML (Vlak5)11: Tippie gaan kamp (Skooluitgawe) LML (Vlak5)12: Tippie speel kleilat (Skooluitgawe) LML (Vlak5)13: Tippie word 'n held (Skooluitgawe) LML (Vlak5)14: Tippie kry nuwe toks (Skooluitgawe) LML (Vlak5)15: Tippie leer brei (Skooluitgawe) LML (Vlak5)16: Tippie maak 'n grap (Skooluitgawe) LML (Vlak5)17: Tippie en die verlore beursie (Skooluitgawe) LML (Vlak5)18: Tippie gaan fliek (Skooluitgawe) LML (Vlak5)19: Tippie gaan winkel toe (Skooluitgawe) LML (Vlak5)20: Tippie se droom (Skooluitgawe)
READ MORE