Leer My Lees Vlak R Boek 11 : Tippie En Woef - Skooluitgawe (Paperback)
Regular price
R 60.00
Sale price
R 60.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jose Palmer, Reinette Lombard, Heloise Maritz
ISBN: 9780637016834
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Die Vlak R boeke 11-20 stel jong lesers bloot aan hoëfrekwensiewoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
READ MORE
