Leer My Lees (Vlak R) 13 :Tippe Se Tas (SKL)
Regular price
R 60.00
Sale price
R 60.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Heloise Maritz
ISBN: 9780637016858
DIE BOEKE
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat ontluikende leesboeke wat vroee geletterdheid ondersteun.
Die Vlak R boeke 11-20 stel jong lesers bloot aan hoefrekwensiewoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies.
Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Titels in Vlak R:
LML (Vlak R) 11: Tippie en Woef (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 12: Tippie se beer (Skooluitgawe)
LML (Vlak R)13: Tippie se tas (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 14: Tippie, Buks en Robin speel (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 15: Tippie wil rus (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 16: Tippie maak 'n grap (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 17: Die bul ruk vir Tippie (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 18: Tippie wil graag ry (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 19: Tippie in die bos (Skooluitgawe)
LML (Vlak R) 20: Tippie en Ouma (Skooluitgawe)
READ MORE