Leer My Lees: Vlak R Grootboek 2: Tippie en 'n padda (Paperback)
Regular price
R 190.00
Sale price
R 190.00
Regular price
R 190.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jose Palmer, Reinette Lombard
ISBN: 9781776356430
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie, vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat
vroee geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoe frekwensie
sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is
interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en
duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.
Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir
groeplees en aktiewe deelname.
READ MORE
