Skip to content

Leer my Lees Vlak RR Boek 1-10: Boekpak (Paperback)

by Jose Palmer, Reinette Lombard,
ISBN: 9780637014243
Product in Stock: Yes
Original price R 490.00 - Original price R 490.00
Original price
R 490.00
R 490.00 - R 490.00
Current price R 490.00
Add to Wishlist

Leer my lees Vlak RR is die perfekte aanvangsreeks om leesgereedheid, nuwe woordeskat en verbeelding by beginnerlesers aan te wakker. Hierdie stories is ontwerp om kinders te help om selfvertroue te bou terwyl hulle vroeë leesvaardighede bemeester met behulp van kleurvolle illustrasies binne spesifieke temas. Die boeke fokus ook op begrip en interpretasie van prente en logiese denke ten opsigte van storievolgorde. Leer my lees Vlak RR is 'n waardevolle toevoeging tot enige kind se boekrak en 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers en onderwysers.

x

x