Skip to product information

Leer van Kleure Saam met Ollie Olifant (Paperback)

Regular price R 80.01
Sale price R 80.01 Regular price R 80.01
Tax included.

Author: Cuberdon

ISBN: 9780798183871

In hierdie boek propvol plakkers en aktiwiteite sal kleuters speel-speel meer leer van kleure. Prettige aktiwiteite hou die kleingoed besig – enige tyd, enige plek!

Dis die perfekte pretboek om motoriese vaardighede te oefen en basiese konsepte te leer ken.
READ MORE