Skip to product information

Lekker & Vinnig: Worsgeregte

Regular price R 49.00
Sale price R 49.00 Regular price R 49.00
Tax included.

Author: Lapa Publishers

ISBN: 9780799374377

Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks lekker & vinnig is net die antwoord...20 smaaklike resepte per tema/titel met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familie gunstelinge sal word.
READ MORE