Lemoenbloeisels vir Alma (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
R 110.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Bets Smith
ISBN: 9781779870018
Ná ’n bedrogskandaal, vernederende televisie-onderhoud en egskeiding, vlug Alma Roux die natuur in en word ’n veldgids.
Op Thabayengwe, waar sy ’n trop olifante help rehabiliteer, voel dit net of sy haar voete weer vind toe Beyers Gunther opdaag. Hy is die man wat haar voor duisende televisiekykers verneder het en nou kom verfilm hy haar olifantprojek.
Dan daag Alma se eksman boonop op en skielik is haar lewe in gevaar. Gaan sy die krisis kan ontlont en sal die volle waarheid oor Beyers uitkom?

READ MORE