Lewenspraatjies Met 'n Dogter: 'n Ma Se Raad Oor Enigiets, Van Passie Tot Sukses
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
R 140.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781770200111
Lewenspraatjies met 'n dogter is 'n noodsaaklike versameling lewenslesse waarmee 'n ma haar dogter kan toerus, geskryf deur 'n ma vir haar dogter. Hierdie gids gee die leser praktiese insig in belangrike -waar-des soos selfrespek, persoonlike integriteit en 'n gesonde houding wat aan dogters (van alle ouderdomme) die vaardighede sal gee wat nodig is om al die uitdagings wat die lewe bied met grasie en 'n tikkie humor te hanteer. Die titel is in vier dele verdeel - die eienskappe wat vroue help om sukses te behaal; die eerlike ontsluiering van verhoudings en die liefde; praktiese raad oor hoe om balans en self-dissipline te handhaaf, en laastens, goeie ou moederlike wysheid oor hoe om moeilikhede en onvermydelike hartseer op jou lewenspad te hanteer.
READ MORE
