Skip to product information

Liefde En Verset (Paperback)

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price R 320.00
Tax included.

Author: André le Roux

ISBN: 9780798184861

André le Roux se tweede digbundel verskyn 47 jaar ná sy debuut, Struisbaai-blues, wat kort ná publikasie in 1977 verbied is. Nou skryf hy met selfs skerper eerlikheid oor die liefde, verlange en verwondering, met 'n aweregse blik op die ouderdom. Met bytende humor en selfspot verken hy die Suid-Afrikaanse werklikheid, hoewel sy verse spreek van universele menslikheid en deernis. Nie sonder verset nie. 

 

READ MORE