Liefde in die Lug (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
R 110.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Alma Carstens
ISBN: 9781779870612
Vir Armin en Gia is dit liefde met die eerste oogopslag toe hulle op 'n vlug tussen Dubai en Londen ontmoet, maar die noodlot gryp in. Toe hulle mekaar vyf jaar later weer op 'n vlug raakloop, is Gia getroud.
Byna drie jaar later kruis hulle paaie weer en alhoewel Gia intussen geskei is, is Armin nou verloof. Sal die vonk tussen hulle die keer behoorlik ontvlam? En wat van die geheim wat Gia ten alle koste van Armin wil weerhou?
READ MORE
