Liefde is genoeg
Regular price
R 100.00
Sale price
R 100.00
Regular price
R 100.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Rika Cloete
ISBN: 9781776356843
Tharina Enslin word op haar troudag voor die kansel laat staan. Om die vernedering en hartseer te oorkom, reis sy na Positano, ’n romantiese dorpie aan die Amalfi-kus in Italië. ek by die intriges van die Malans: Hugo, ’n beeldhouer en die eienaar van die gastehuis waar sy tuisgaan; sy losbolbroer, Gideon; en Hugo se verloofde, die beeldskone Isabella Rossi. Die onderstorminge en geheime tussen hulle lei nie net tot lewensgevaar vir Tharina nie, maar bring haar ook nader aan haar lotsbestemming soos wat die ou sigeunerin op die piazza vir haar voorspel het. En uiteindelik ook nader aan aan die liefde.
READ MORE
