Liefde kan roes
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
R 110.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Lapa Publishers
ISBN: 9781779870230
Karien het hom al jare lank lief, maar hy het iemand anders bo haar gekies. Nou is Schalk terug en hy laat haar hart steeds vinniger klop.
Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom nie, veral nie sy ontwakende gevoelens vir Karien nie...
Sal hy besef hy het destyds die fout van sy lewe gemaak of gaan hy Karien weer deur sy vingers laat glip?
READ MORE
