Skip to product information

Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe (20th Anniversary) (Paperback)

Regular price R 170.00
Sale price R 170.00 Regular price R 170.00
Tax included.

Author: Tania Brink

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9781776352937

Marzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel.

Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit.

Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van ’n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop ...
READ MORE