Liefdesleuens (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9781779870889
Liefde neem ‘n nuwe wending Maya is ’n suksesvolle eiendomsagent by haar flambojante verloofde, Douw, se agentskap. Een die kliënte vir wie Maya huis soek, is dokter Reinhardt Enslin. Hulle is aangetrokke tot mekaar, maar hy rou nog oor sy vrou wat dood is, en hy het twee kinders op universiteit. Toe Maya uitvind Douw is ontrou aan haar en knoei met die agentskap, sneuwel hul verhouding. Is daar vir haar ’n toekoms saam met die aantreklike, innemende Reinhardt, of droom sy verniet?
READ MORE
