Liewe Heksie Se Groot Omnibus
Regular price
R 360.00
Sale price
R 360.00
Regular price
R 360.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Verna Vels
Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Binding / Format: Paperback / softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Page Count: 64
ISBN: 9780798172738
Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike Liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekrans en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales. Die stories is ’n versameling uit die bundels: Die Liewe Heksie-Omnibus (2002) en Liewe Heksie en die rekenaar (2001).
Vian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!
Vian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!
READ MORE
