Loer Binne: Die Plaas (Board Book)
Original price
R 210.00
-
Original price
R 210.00
Original price
R 210.00
R 210.00
R 210.00
-
R 210.00
Current price
R 210.00
Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die plaas uit te vind.
Gaan kuier op die plaas en sien watter diere daar woon, watter verskillende plante geplant word en watter voertuie op die plaas gebruik word. Gaan kuier in die stalle, die hoenderhok, by die varke en hulle kleintjies en maak 'n draai by die dam waar jy ganse en eende sal sien! Terwyl kinders deur die boek blaai en die flappe lig, kyk hulle na helder illustrasies van plaasdiere en lees ook interessante feite.
Die boeke is propvol inligting en die formaat is van so aard dat kleintjies nie hulle hande daarvan sal kan afhou nie!