Skip to product information

Loer Binne: Dinosourusse (Board Book)

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Really Decent Books

ISBN: 9780798184946

"Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.

 Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.

 Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinsourusse te ontdek."

READ MORE