Loer Binne: Goeters Wat Beweeg (Board Book)
Regular price
R 215.00
Sale price
R 215.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Really Decent Books
ISBN: 9780798184953
"Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.
Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinge wat beweeg uit te vind - van treine en bote tot fietse en roltrappe!
Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinge wat beweeg te ontdek."
READ MORE
