Loer Binne: Wilde Diere (Board Book)
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Fiona Powers
ISBN: 9780798183451
Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks.
Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!

READ MORE