Skip to product information

Los Bietjie Plek vir Magic (Paperback)

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price
Tax included.

Author: Cliffordene Norton

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd

Binding / Format: Paperback / softback

Page Count: 240

ISBN: 9780624096047

Agtien! Nairobi kan uiteindelik asemhaal. Sy is vry van die skaduwee wat haar al jare lank volg: haar tannie se verdwyning. Maar net toe dinge beter begin lyk, kry haar lewe op haar verjaarsdag 'n skok - 'n onverwagte besoeker daag op, en haar kerel dump haar voor die hele klas. Terwyl Nairobi probeer om beheer oor haar lewe te herwin, word sy gedwing om die verlede en sy spookagtige raaisels in die oe te kyk.
READ MORE