Skip to product information

Lotta se Lewe 13: Woef-waff! (Paperback)

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Alice Pantermuller

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798183215

Lotta se klas gaan hierdie week na hulle ouers se werksplek toe om te kyk wat hulle beroep is. Pappa is een van die ouers. Net die gedagte dat hulle na sy skool toe gaan, gee haar ’n NAAR KOL op haar maag. Gelukkig gaan hulle darem van ander cool beroepe ook leer. Leigh-Anne se ma werk by ’n hondesalon, en hulle gaan ook inloer by die DIERESKUILING waar mnr. Lategan vrywillige werk doen. Dit gaan pret wees! Lotta en Chantelle se liefiehonde, WOLLIE en STOFFIE, is daar en hulle gaan ook eendag daar werk. Of gaan hulle?
READ MORE