Skip to product information

Lotta Se Lewe 15: Otters Oral! (Paperback)

Regular price R 235.00
Sale price R 235.00 Regular price R 235.00
Tax included.

Author: Alice Pantermuller

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Page Count: 176

ISBN: 9780798185035

"Dit is die een katastrofe ná die ander in elfjarige Lotta se lawwe lewe! In Otters oral! is Lotta se beste vriendin, Chantelle, in die wolke, want haar ma het ’n man op ’n webwerf vir pasmaats ontmoet. Nou wil sy sommer vir almal ’n pasmaat soek! Miskien kan Lotta haar daarvan laat vergeet deur haar in die middel van die nag op ’n otter-avontuur te vat . . .

Die dagboekstyl en prettige illustrasies sal lesers van 8 tot 12 jaar boei."
READ MORE