Lotta se Lewe 7: Die Lama-Drama (Paperback)
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Alice Pantermuller
ISBN: 9780798173636
Lotta se klas gaan op 'n uitstappie na 'n veldskool op 'n eiland. Die plek behoort aan 'n regte baron en sy vrou, en daar is baie diere: meeue, visse, perde, en selfs 'n lama. Maar daar's ook 'n groep ongeskikte ouer kinders wat hulle aanhoudend boelie - veral vir Paul. Gelukkig het Lotta haar ANTI-BERENICE-SPROEI ingepak . . . en haar blokfluit.
READ MORE
