Skip to product information

Lotta Se Lewe 9: Die Kangaroe Se Skoen (Paperback)

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Alice Pantermuller

ISBN: 9780798177221

Lotta en haar hele familie gaan vir ’n naweek weg om Ouma en Oupa se goue bruilof te vier. Haar pa het lank beplan wat hulle alles daar gaan doen. Van ’n simpel skattejag tot ’n vervelige wandelpad deur ’n woud. Gelukkig gaan Lotta haar twee niggies wat in Australië bly ook daar ontmoet. Wie weet, dalk kuier hulle darem lekker saam . . .
READ MORE