Lottie Brooks 2: Die Verbysterende Bestie-Blapse van Lottie Brooks (Paperback)
Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Katie Kirby
ISBN: 9780637008242
Lottie kry die hoofrol in ’n musiekblyspel en dit gee haar die kans om vir Daniel te beïndruk met haar talent as ’n singende krap, maar dis nie net sang en dans by die skool nie. Lottie se vriendskap met Mieke en Jess is aan’t skerwe, maak nie saak hoe hard sy probeer om almal bymekaar te hou nie. Gaan Lottie weer ’n verbysterende bestie-blaps beleef?
READ MORE
