Skip to product information

Luistervink - 13 Stories (Afrikaans, Paperback)

Regular price R 225.00
Sale price R 225.00 Regular price R 225.00
Tax included.

Author: Madre Marais

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798180887

'n Verrassende kortverhaaldebuut deur 'n jong skrywer van Bloemfontein. Marais is goed geskool in die klassieke Afrikaanse kortverhaal, maar bied vernuwing op vele vlakke. Elke verhaal bevat iets ongewoons, nie net wat betref taal en register nie, maar veral t.o.v. karakter en perspektief. Hoogtepunte sluit in "Brandoffer" (briewe aan 'n ma), "Sinker" (oor 'n seun wat op die rand van 'n damwal huiwer) en "Driehonderd-vyf-en-sestig en 'n kwart".
READ MORE