Skip to product information

Luna Skitterster word gered

Regular price R 190.00
Sale price R 190.00 Regular price R 190.00
Tax included.

Author: Peti Troskie

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780637004466

Om na 'n nuwe dorp en 'n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker. Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog 'n nuwe begin - veral toe sy sien Keisha hou net so baie van eenhorings soos sy! Terwyl hulle wegkruipertjie speel, ontdek Nea 'n geheime tonnel in die tuin ... en deur die tonnel, in die middel van 'n magiese woud, is 'n eenhoring wat vassit in die modder! Sal Nea en Keisha vir Luna, die eenhoring, kan red ... en maats word in die proses?
READ MORE