Skip to product information

Maanling en Blou Oë (Paperback)

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price R 110.00
Tax included.

Author: Elize Davies

ISBN: 9781779870490

Ben Lategan is hard en verbitterd teenoor vroue na talle liefdesteleurstellings. Lienke het self ook al baie seergekry in die verlede. Wanneer die twee mekaar ontmoet, is die aantrekkingskrag tussen hulle egter onmiskenbaar. Ben vind haar onweerstaanbaar en sy aanrakings laat haar ook nie koud nie - inteendeel! Maar Lienke is lugtig. Sy is op soek na 'n betekenisvolle liefdesverhouding wat verder strek as net die liggaamlike. Sal beide die spoke van die verlede kan besweer om mekaar 'n kans te gee?

READ MORE