Skip to product information

Magriet se eierbesigheid: Die Magriet-reeks (Paperback)

Regular price R 65.00
Sale price R 65.00 Regular price R 65.00
Tax included.

Author: Melanie Tait

ISBN: 9780639603995

Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! In Magriet en Billie kom kuier Billie vir Nina. Net voor hulle lekker begin speel, jaag Magriet skielik op Billie af ... Om en om hardloop hulle. Hoekom op aarde jaag Magriet vir Billie? In Magriet se eierbesigheid besef Nina dat sy en Magriet saam 'n besigheid kan begin. Magriet le elke dag 'n eier en so word "Le-'n-eier" gestig. Dit laat Nina groot drome droom oor eendag as sy groot is ...
READ MORE