Skip to content

Maleierkind: Stories Uit die Bo-Kaap (Paperback)

by Wendy Maartens
ISBN: 9780637009560
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist

Maleierkind – Stories uit die Bo-Kaap is ’n kleurvolle bundel verhale wat die geskiedenis, mites en volksverhale van die Kaapse Maleiergemeenskap laat herleef. Wendy Maartens bring klassieke Bo-Kaapse stories met warmte, humor en toeganklikheid aan jong lesers oor.

Bekende verhale soos “Doederomandro”, “Die drie broers en die blou voëltjie”, “Boer en Jakkals”, “Die prinses en die goue vis”, en “Kasim en die mensvreter” verskyn saam met historiese afdelings oor die slawe se reis na die Kaap, die ontstaan van slawename, die aandklok, en Afrikaans se Bo-Kaapse wortels.

Elke storie vier dapperheid, eerlikheid, liefde en hoop — temas wat vandag net so relevant is as eeue gelede.

x

x