Skip to product information

Maltrap

Regular price R 140.00
Sale price R 140.00 Regular price R 140.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books

ISBN: 9781776253623

Maak jou sitplekgordel vas vir 'n monster-avontuur!

Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.

Op 'n dag ontdek hy en sy pa die wrak van 'n ou monsterbakkie in 'n stowwerige motorhuis.

Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak ... en dit is die begin van 'n maltrap-avontuur!

READ MORE