Marinda se Kinderkombuis: met Sjef Sout en Prof Pretzel (Paperback)
Regular price
R 315.00
Sale price
R 315.00
Regular price
R 315.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Marinda Se Kinderkombuis is 'n kleurvolle kookboek met 'n kinkel. Die kinkel is die eksperimente wat in die boek voorkom, en wat met alledaagse kombuisprodukte uitgevoer kan word.
Die resepte is maklik, vinnig en liplekker om te maak. Maak van die resepte vir jou verjaarsdagpartytjie, en dan kan jy en jou maats die eksperimente ook saam doen! Sjoe! Jy gaan só cool wees.
Dié towerkookboek gaan vir jou wys dat die kombuis 'n wonderlike plek is!

READ MORE