Skip to product information

Marinda se Koskas (Paperback)

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price R 320.00
Tax included.

Author: Marinda Engelbrecht

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798181990

"Die resepte in hierdie boek het ek fyn uitgekies. Dit is kos wat ék sien as onthoukos".

Marinda se koskas maak voorsiening vir ontbyt, sop en voorgeregte, brood en beskuit, slaai, seekos, vleis, groente, pasta en bygeregte, nageregte, terte, koeke en ander soetigheid. Lipleklekker kos wat jy in ’n japtrap kan berei sonder fieterjasies of vreemde bestanddele. Die resepte is in alledaagse taal geskryf vir elke kosliefhebber, vir elke dag se gebruik.
READ MORE