Meerkat 1: Faan Haas Land in die Pot en Ander Stories (Graad 1) (Paperback)
Regular price
R 160.00
Sale price
R 160.00
Regular price
R 160.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Die Meerkatreeks klasleesboeke volg ʼn fonetiese benadering waar klanke, en later spelkonvensies, stap vir stap aangebied word. Die progressie van fonetiese vaardighede duidelik gesien word. Die leeslesse word deurgaans vergesel met leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig. Die leesstukke is opwindend en kontemporêr en sluit onder andere stories, fabels, grappies, feitestukke, advertensies en voorbeelde van digitale kommunikasie in.
READ MORE
