Meerkatreeks: Graad 2 Boek 2 AFR (Paperback)
Regular price
R 165.00
Sale price
R 165.00
Regular price
R 165.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Mart Meij, Beatrix de Villiers
ISBN: 9781776073948
Die meerkatreeks bevat opwindende en kontemporêre stories vir Afrikaans Huistaal in die Grondslagfase. Hierdie klasleesboek is so saamgestel dat al die leeserder in die klas saam kan lees, begelei deur die opvoeder. Die reeks bied ook 'n volledige handleiding aan die opvoeder oor die soorte lees, hoe om 'n leesles aan te bied, leesspeletjies en taal- en praataktiwiteite. 'n Handleiding by elke boek is gratis aanlyn beskikbaar by bestbooks.co.za.
READ MORE