Skip to content

Meerkatreeks: Graad 3 Boek 2 AFR (Paperback)

by Wordsworth Books
ISBN: 9781776073993
Product in Stock: Yes
Original price R 170.00 - Original price R 170.00
Original price R 170.00
R 170.00
R 170.00 - R 170.00
Current price R 170.00
Add to Wishlist
Die meerkatreeks bevat opwindende en kontemporêre stories vir Afrikaans Huistaal in die Grondslagfase. Hierdie klasleesboek is so saamgestel dat al die leeserder in die klas saam kan lees, begelei deur die opvoeder.  Die reeks bied ook 'n volledige handleiding aan die opvoeder oor die soorte lees, hoe om 'n leesles aan te bied, leesspeletjies en taal- en praataktiwiteite. 'n Handleiding by elke boek is gratis aanlyn beskikbaar by bestbooks.co.za.

x

x