Skip to content

Memoires Van Jou Pa (Hardcover)

by Anné Pretorius
ISBN: 9780796192035
Product in Stock: Yes
Original price R 495.00 - Original price R 495.00
Original price
R 495.00
R 495.00 - R 495.00
Current price R 495.00
Add to Wishlist
  •  Die ideale Kers- en Vadersdag geskenk (21 Jun 2026)
  •  Daarna ‘n gepaste geskenk vir enige tyd van die jaar.
  •  Kunstig saamgestel, duursaam en inspirerend.
  •  Vorm deel van ‘n reeks joernale, in Afrikaans en Engels.
  •  Nie net ‘n mooi boek nie, dis ‘n kunswerk en ‘n erfstuk.
  •  Die boek bestaan uit tien hoofstukke met gepaste digkuns en kunswerke wat pa’s op reis neem – deur hul eie herinneringe.
  •  Daar is ‘n stewige koevert waarin die pa memorabilia soos foto’s, briewe en ‘n usb (vir video’s, foto’s en stemboodskappe) kan plaas.
  •  Dit bevat ook geografiese kaarte waarop die pa kan aandui waar hy gewoon, gewerk en gereis het.
  •  Die boek sluit ‘n kleiner handleiding in wat inspirasieprikkels (prompts) bevat. Die doel is om leiding te gee sonder om voorskriftelik te wees.

x

x