Merke Gereed Maak!
Regular price
R 225.00
Sale price
R 225.00
Regular price
R 225.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Merke, gereed, maak! In hierdie boek word nie net tradisionele kunsmateriaal nie, maar sommer ook niksbeduidende weggooigoed ingespan om pragtige geskenke en kreatiewe huisversierings te maak. Daars genoeg verskeidenheid om bedrewe handwerkers en entoesiastiese nuwelinge se aandag te hou en al die projekte kan aangepas word om by jou eie kreatiwiteit, vaardigheid, smaak en sak te pas. Stap-vir-stap-aanwysings met duidelike fotos, slim variasievoorstelle en handige handwerkwenke maak dit die ideale boek om vakansieverveling hok te slaan of opnuut die kunstenaar in jou wakker te maak. Boonop bied die 7x7-blitsgids jou hope idees oor hoe om in n japtrap die ideale geskenk of mooimaakding vir n vriendin, familielid of jouself op te tower.
READ MORE
