Skip to product information

Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

Regular price R 205.00
Sale price R 205.00 Regular price R 185.00
Tax included.

Author: Christien Neser

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd

ISBN: 9780624091134

Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopofinalis, wat die skool en Mtwana se gas word, maar die aanvanklike konflik word 'n susterskap soos wat Mieke nog nie ervaar het nie.

Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die mooie Sasha.

Maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley, die outjie wat gedurig 'n nuwe blouoog het, soveel in gemeen het. Die ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en oorgang vir beide Mieke en Fen wat deur die storie verweef is.
READ MORE