Skip to product information

Minki 9: Die Tv-Ster

Regular price R 140.00
Sale price R 140.00 Regular price
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books

Binding / Format: Paperback / softback

Publisher: Pan Macmillan South Africa

Page Count: 64

ISBN: 9781779991485

Minki die TV-ster: Minki en haar maats kan nie wag nie! Een van hul gunsteling-musieksterre gaan 'n video by die skool kom maak - en almal gaan die kans kry om daarin te verskyn. Een meisie gaan egter 'n spesiale rol in die video kry, en Danika is vas oortuig dit gaan sy wees. Maar toe iemand anders uit die bloute die rol kry, maak Danika 'n nare plan om wraak te neem ...

READ MORE