Skip to product information

Minki & Haar Maats 3: 'n Dag By Die Akwarium (Paperback)

Regular price R 130.00
Sale price R 130.00 Regular price R 130.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

Imprint: Pan Macmillan

ISBN: 9781776253142

Minki kan nie wag nie! Haar klas gaan vandag op ’n uitstappie na die akwarium.

Almal is opgewonde om die dolfyne, haaie en seeskilpaaie te sien.

Maar Danika het ’n kamera saamgebring … en sy wil seker maak Minki en haar maats gaan ’n goor dag hê.
READ MORE