Skip to product information

Minki & Haar Maats 4: Pannekoek! (Paperback)

Regular price R 130.00
Sale price R 130.00 Regular price R 130.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

Imprint: Pan Macmillan

ISBN: 9781776253166

Dit is ’n koue wintersdag.

Minki en haar maats is lus vir pannekoek! Pappa wil vir hulle pannekoek bak, maar die tweeling is heeltyd in die pad.

Kan Minki aan ’n plan dink om haar boeties besig te hou?
READ MORE