Minki Maak 'n Plan (Paperback)
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
R 140.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs
ISBN: 9781776251278
Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle 'n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek 'n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig 'n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van die nuwe kuiergas in die huis nie! Intussen kry Minki 'n nare verrassing toe haar klas 'n belangrike projek moet doen ... Kort voor lank waai die hare behoorlik!
READ MORE
