Skip to product information

Mnr Haas ontmoet Mnr Mandela (Paperback)

Regular price R 160.00
Sale price R 160.00 Regular price R 160.00
Tax included.

Author: Chris van Wyk, Paddy Bouma

ISBN: 1431424390

Mnr Haas vind ’n R200-noot by sy voordeur. Toe hy die banknoot omdraai, sien hy mnr Mandela se gesig daarop en besluit om die groot stad van Johannesburg aan te durf om die noot vir mnr Mandela terug te gee. Maar mnr Haas kan nie lees nie, en hy ontmoet baie mense op sy pad wat graag hulle hande op mnr Mandela se geld wil kry.

READ MORE