Moer
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485313281
Dis 'n roman oor die aftakeling wat vrou- en ma-wees op gees en lyf kerf.
Daar is 'n ongewone, ontgogelde blik op swangerskap, ontdaan van blosende skoonheid, vreedsame afwagting en innige vervulling; eerder gekenmerk deur vrees, angstigheid en ongemak. Die bloedige slagveld van geboorte word ontstellend verwoord en daarna die allesoorheersende liefde vir die babas. Maar ook die onmoontlike gyselaarsituasie van 'n ongelukkige huwelik: “Om 'n ma te wees is onmenslik moeilik as jou gees gevlug het uit jou lyf.”
Dis ook die verhaal van die mooi vriendskap tussen 'n ma en stiefma. Kylie en Katrin word mekaar se weemoed.

READ MORE