Moerasperd deur die Nag (Paperback)
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Louis Janse Van Rensburg
ISBN: 9781991256249
Die skilder digter Louis Jansen van Vuuren se derde digbundel Moerasperd deur die nag is verbluffend Nie net verbluf die verse in hul uitkringende intertekstuele reikwydte nie, maar veral met die tematiese verkenning van ‘n eietydse moeras wat terselfdertyd smerig én smeulend is
Moerasperd deur die nag is tegelykertyd digkuns én skildery én musiek die skerp lyne wat die dissiplines tradisioneel onderskei versmelt hier met bykans sfumatiese tegniek tot rokerige skimperde van klank en kleur en versmelodie
Verbluffend inderdaad

READ MORE